2 Kronieke 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het hy die Allerheiligste Vertrek gemaak; die lengte daarvan, voor op die breedte van die huis, was twintig el, en die breedte daarvan twintig el; en hy het dit oorgetrek met fyn goud, van seshonderd talente.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:3-16