2 Kronieke 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die pilare voor die tempel opgerig, die een regs en die ander links; en die regter-een het hy genoem Jagin, en die linker-een Boas.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:16-17