2 Kronieke 28:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het van hulle broers tweehonderdduisend vroue, seuns en dogters as gevangenes weggevoer, en ook ’n groot buit van hulle geroof en die buit na Samaría gebring.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:2-13