Peka, die seun van Remália, het naamlik in Juda op een dag honderd-en-twintig duisend gedood, almal dapper manne, omdat hulle die Here, die God van hulle vaders, verlaat het.