2 Kronieke 28:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Agas het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad, in Jerusalem; want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel gebring nie. En sy seun Jehiskía het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:26-27