2 Kronieke 28:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Agas het die gereedskap van die huis van God byeengebring en die gereedskap van die huis van God stukkend geslaan en die deure van die huis van die Here toegesluit en vir hom altare gemaak op elke hoek in Jerusalem.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:20-27