2 Kronieke 27:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het hy oorlog gevoer teen die koning van die kinders van Ammon en hulle oorwin, sodat die kinders van Ammon hom in dié jaar honderd talente silwer en tienduisend kor koring en tienduisend kor gars gegee het; dit het die kinders van Ammon vir hom ook in die tweede en derde jaar gelewer.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-7