2 Kronieke 25:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joas, die koning van Israel, het Amásia, die koning van Juda, die seun van Joas, die seun van Jóahas, by Bet-Semes gevang en hom na Jerusalem gebring en vierhonderd el van die muur van Jerusalem afgebreek, van die Efraimspoort af tot by die Hoekpoort.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:21-28