2 Kronieke 25:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Amásia, die koning van Juda, het ná raadpleging gestuur na Joas, die seun van Jóahas, die seun van Jehu, die koning van Israel, om te sê: Kom, laat ons mekaar se aangesig sien.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:9-21