2 Kronieke 25:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En tienduisend het die kinders van Juda lewendig as gevangenes weggevoer en hulle op die top van die krans gebring en hulle van die top van die krans afgegooi, sodat hulle almal verpletter is.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:3-22