2 Kronieke 23:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar niemand mag in die huis van die Here ingaan nie, behalwe die priesters en diensdoende Leviete; húlle mag ingaan, want hulle is heilig; maar die hele volk moet die verordening van die Here hou.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:3-15