2 Kronieke 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het in Juda rondgetrek en die Leviete vergader uit al die stede van Juda, en die familiehoofde van Israel; en hulle het na Jerusalem gekom.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-8