2 Kronieke 23:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het die hele volk in die tempel van Baäl ingegaan en dit afgebreek en sy altare en sy beelde stukkend geslaan, en Mattan, die priester van Baäl, voor die altare gedood.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:11-21