2 Kronieke 23:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het al die manskappe opgestel — elkeen met sy wapen in sy hand, van die regterkant van die huis af tot by die linkerkant van die huis, na die altaar en na die huis toe, by die koning rondom.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:2-19