2 Kronieke 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Joram oorgetrek saam met sy owerstes en al sy strydwaens; en toe hy hom in die nag klaargemaak het, het hy die Edomiete verslaan wat rondom hom was, en om die owerstes van die waens.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:3-13