2 Kronieke 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here wou die huis van Dawid nie vernietig nie ter wille van die verbond wat Hy met Dawid gesluit het, en volgens sy belofte om vir hom en sy seuns altyd ’n lamp te gee.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:4-9