2 Kronieke 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Juda het byeengekom om van die Here hulp te soek; selfs uit al die stede van Juda het hulle gekom om die Here te soek.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-9