2 Kronieke 20:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Jósafat, die vroeëre en die latere, kyk, dit is beskrywe in die Geskiedenis van Jehu, die seun van Hanáni, wat opgeneem is in die Boek van die konings van Israel.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:33-37