2 Kronieke 20:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gewandel in die weg van sy vader Asa en daar nie van afgewyk nie, en het gedoen wat reg was in die oë van die Here.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:28-37