2 Kronieke 20:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het Jerusalem ingetrek met harpe en siters en trompette, na die huis van die Here.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:25-31