2 Kronieke 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hulle kom en aan Jósafat berig bring en sê: Daar kom ’n groot menigte teen u van anderkant die see, van Edom af, en kyk, hulle is al in Háseson-Tamar — dit is Éngedi —

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-9