2 Kronieke 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Leviete uit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders van die Koragiete het opgestaan om die Here, die God van Israel, met ’n baie groot stem te prys.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:17-20