2 Kronieke 19:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ook in Jerusalem het Jósafat sommige van die Leviete en van die priesters en van die familiehoofde uit Israel aangestel vir die gereg van die Here en vir regsake. En hulle het in Jerusalem teruggekom.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:2-11