2 Kronieke 19:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het aan die regters gesê: Kyk wat julle doen, want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir die Here; en Hy is by julle in die regspraak.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:4-10