2 Kronieke 19:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, Amárja, die hoofpriester, is oor julle vir enige saak van die Here, en Sebádja, die seun van Ismael, die bevelhebber van die huis van Juda, vir enige saak van die koning, en as opsigters staan die Leviete tot julle beskikking; julle moet sterk wees en dit doen. En mag die Here met die goeies wees!

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:3-11