2 Kronieke 15:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, selfs het hy Máäga, die moeder van koning Asa, afgesit as gebiedster, omdat sy ’n afgryslike voorwerp vir Asjéra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en stukkend gestamp en in die dal Kidron verbrand.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:12-19