2 Kronieke 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Behoort julle nie te weet dat die Here, die God van Israel, die koningskap oor Israel aan Dawid vir ewig gegee het, aan hom en sy seuns as ’n soutverbond nie?

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:1-14