2 Kronieke 11:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Rehábeam het Máäga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:19-23