2 Kronieke 10:18-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Toe stuur koning Rehábeam Hadóram wat oor die dwangarbeid was, maar die kinders van Israel het hom gestenig, sodat hy gesterf het, en koning Rehábeam het hom geweer om op ’n wa te klim, om na Jerusalem te vlug.

19. So het die Israeliete dan afvallig geword van die huis van Dawid tot vandag toe.

2 Kronieke 10