2 Kronieke 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle het gegaan, Salomo en die hele vergadering saam met hom, na die hoogte wat by Gíbeon is; want daar was die tent van samekoms van God wat Moses, die kneg van die Here, in die woestyn gemaak het.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-6