2 Kronieke 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee my nou wysheid en kennis, dat ek voor hierdie volk kan uit- en ingaan, want wie kan hierdie groot volk van U regeer?

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:9-17