2 Korinthiërs 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy sê: In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die tyd van die welbehae; kyk, nou is die dag van heil.

2 Korinthiërs 6

2 Korinthiërs 6:1-4