2 Korinthiërs 5:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.

2. Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word,

3. as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie.

2 Korinthiërs 5