2 Korinthiërs 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROM, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie.

2 Korinthiërs 4

2 Korinthiërs 4:1-11