2 Korinthiërs 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat julle daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos, dat so iemand nie miskien deur al te groot droefheid verteer word nie.

2 Korinthiërs 2

2 Korinthiërs 2:3-15