2 Korinthiërs 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MAAR dit het ek by myself besluit, om nie weer in droefheid na julle te kom nie.

2. Want as ek julle bedroef maak, wie is hy dan wat my kan verbly anders as hy wat deur my bedroef gemaak is?

2 Korinthiërs 2