2 Korinthiërs 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Of het ek sonde gedoen deur my te verneder sodat julle verhoog kan word, omdat ek die evangelie van God kosteloos aan julle verkondig het?

2 Korinthiërs 11

2 Korinthiërs 11:1-8