2 Korinthiërs 11:32-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

32. In Damaskus het die goewerneur van koning Arétas die stad van die Damaskéners laat bewaak om my te vang;

33. en ek is in ’n mandjie deur ’n venster in die muur neergelaat en het aan sy hande ontkom.

2 Korinthiërs 11