2 Korinthiërs 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus.

2 Korinthiërs 11

2 Korinthiërs 11:1-5