2 Korinthiërs 11:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van rowers, in gevare van my volk, in gevare van die heidene, in gevare in die stad, in gevare in die woestyn, in gevare op see, in gevare onder valse broeders;

2 Korinthiërs 11

2 Korinthiërs 11:20-33