2 Korinthiërs 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke.

2 Korinthiërs 11

2 Korinthiërs 11:10-17