2 Korinthiërs 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ek self, Paulus, bid julle by die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus, ek wat in julle teenwoordigheid wel nederig is onder julle, maar in my afwesigheid moedig teenoor julle —

2 Korinthiërs 10

2 Korinthiërs 10:1-11