2 Konings 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het opgestaan en in die huis ingegaan. Toe giet hy die olie op sy hoof uit en sê vir hom: So spreek die Here, die God van Israel: Ek salf jou as koning oor die volk van die Here, oor Israel.

2 Konings 9

2 Konings 9:1-13