2 Konings 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wag het dit te kenne gegee en gesê: Hy het tot by hulle gekom, maar hy kom nie terug nie. Maar die drywe is soos die drywe van Jehu, die seun van Nimsi, want hy dryf soos ’n kranksinnige.

2 Konings 9

2 Konings 9:11-27