2 Konings 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe klim Jehu op die strydwa en trek na Jísreël, want Joram het daar gelê; en Ahásia, die koning van Juda, het afgekom om Joram te besoek.

2 Konings 9

2 Konings 9:11-23