2 Konings 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle sê: Leuens! Vertel ons tog. En hy antwoord: So en so het hy met my gespreek en gesê: So spreek die Here: Ek salf jou as koning oor Israel.

2 Konings 9

2 Konings 9:11-22