2 Konings 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het die vrou ondervra, en sy het hom vertel. Toe gee die koning haar ’n sekere hofdienaar en sê: Laat haar alles terugkry wat aan haar behoort, en ook die hele opbrings van die grond, van die dag af dat sy die land verlaat het, tot nou toe.

2 Konings 8

2 Konings 8:1-9