2 Konings 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koning was juis besig om met Gehási, die dienaar van die man van God, te spreek en te sê: Vertel my tog al die groot dinge wat Elísa gedoen het.

2 Konings 8

2 Konings 8:1-12