2 Konings 8:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gewandel in die weg van die huis van Agab en gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here, soos die huis van Agab; want hy was verswaer met die huis van Agab.

2 Konings 8

2 Konings 8:19-29