2 Konings 8:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die twaalfde jaar van Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, het Ahásia, die seun van Jehóram, die koning van Juda, koning geword.

2 Konings 8

2 Konings 8:20-29